Die Boodskap

Jesaja 44:22 Die Boodskap (DB)

Ek het jou oortredings soos mis voor die son laat verdwyn. Ek het jou sondes soos ’n wolk laat verdamp. Kom terug na My toe, want Ek het jou verlos.

Jesaja 44

Jesaja 44:17-25