Die Boodskap

Jesaja 44:16 Die Boodskap (DB)

Met die een helfte maak hy vuur. Hy braai vleis daarop en eet tot hy versadig is. Hy sit by die vuur om homself warm te maak. Hy sê ewe tevrede: “Ai, ek kry nou lekker warm. Dis lekker hier by die vuur.”

Jesaja 44

Jesaja 44:11-21