Die Boodskap

Jesaja 44:14 Die Boodskap (DB)

Die hout wat hy gebruik, kom van ’n sederboom wat hy afgekap het. Hy kon ook ’n sipresboom of eikeboom gevat het. Hy laat vir hom bome in die bos grootword. Hy plant hulle en wag dat die reën hulle grootmaak.

Jesaja 44

Jesaja 44:10-15