Die Boodskap

Jesaja 43:6 Die Boodskap (DB)

Ek sal vir die noorde beveel om hulle terug te gee. Ek sal die suide belet om hulle terug te hou. Laat my seuns wat ver is, terugkom! Laat my dogters terugkom van die uithoeke van die aarde af waarheen hulle weggevoer is.

Jesaja 43

Jesaja 43:5-13