Die Boodskap

Jesaja 43:4 Die Boodskap (DB)

Ek het ander mense in jou plek laat doodgaan. Ek het ander volke laat doodgaan sodat jy kan bly lewe. Jy is so dierbaar vir My. Jy is belangrik vir My. Ek is baie lief vir jou.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-8