Die Boodskap

Jesaja 43:25 Die Boodskap (DB)

Maar Ek is die Een wat jou oortredings afskryf omdat dit is soos Ek is. Ek dink nie verder aan alles wat jy verkeerd gedoen het nie.

Jesaja 43

Jesaja 43:19-28