Die Boodskap

Jesaja 43:23 Die Boodskap (DB)

Jy het nie vee gebring om vir My te slag nie. Jy het nie offers gebring om My te kom vereer nie. Ek het nie daarop aangedring dat jy offers sal kom slag om saam met My te eet nie. Ek het jou nie forseer om wierookoffers vir My te bring nie.

Jesaja 43

Jesaja 43:17-27