Die Boodskap

Jesaja 43:20 Die Boodskap (DB)

Die jakkalse en die volstruise, al die wilde diere in die veld sal daarvoor vir My kom dankie sê. Ek het water in die woestyn gegee vir hulle om te drink. Ek het riviere deur eensame gedeeltes laat loop sodat die volk wat Ek vir My gekies het, daaruit kan drink.

Jesaja 43

Jesaja 43:11-26