Die Boodskap

Jesaja 42:6 Die Boodskap (DB)

Ek is die Here. Ek het jou geroep om geregtigheid op aarde te bring. Ek sal jou hande sterk maak en jou beskerm. Deur jou maak Ek ’n ooreenkoms met die volke. Jy is die lig wat die nasies na My toe lei.

Jesaja 42

Jesaja 42:1-9