Die Boodskap

Jesaja 42:3 Die Boodskap (DB)

Hy sal nie iemand wat alreeds op sy knieë is, in die grond in trap nie. Hy sal nie iemand se laaste bietjie hoop vernietig nie. Hy sal eerlik wees wanneer hy sê wat reg is.

Jesaja 42

Jesaja 42:1-9