Die Boodskap

Jesaja 42:24 Die Boodskap (DB)

Wie het Jakob uitgelewer aan die mense wat hom beroof het? Was dit nie die Here self wat dit gedoen het nie? Ons het teen Hom oortree. Israel wou nie leef soos die Here van hulle gevra het nie. Hulle wou nie luister na wat die Here gesê het hulle moet doen nie.

Jesaja 42

Jesaja 42:20-25