Die Boodskap

Jesaja 42:22 Die Boodskap (DB)

Maar sy volk is beroof en kaal gesteel. Hulle sit almal in gate en in tronke opgesluit. Toe daar op hulle toegeslaan is, was daar niemand om hulle te red nie. Toe hulle gevange geneem is, kon niemand dit keer nie.

Jesaja 42

Jesaja 42:15-25