Die Boodskap

Jesaja 42:11 Die Boodskap (DB)

Die woestyn en die dorpe wat daarin is, moet vir die Here sing. Dié wat in Kedar bly, moet sy Naam grootmaak. Dié wat in Sela bly, moet juig. Hulle moet van die toppe van die berge af jubel vir die Here.

Jesaja 42

Jesaja 42:5-19