Die Boodskap

Jesaja 41:5 Die Boodskap (DB)

Die lande wat oorkant die see is, het gesien wat gebeur het. Hulle het bang geword. Die lande oor die hele wêreld begin bewe. Hulle kom bymekaar om reg te maak vir oorlog.

Jesaja 41

Jesaja 41:1-10