Die Boodskap

Jesaja 41:28 Die Boodskap (DB)

Ek het verniet gewag dat een van julle afgode dit vir julle sou sê. Onder hulle was daar nie een wat daaroor gepraat het nie. Ek het verniet gevra dat een van hulle iets daaroor sal kom sê.

Jesaja 41

Jesaja 41:23-29