Die Boodskap

Jesaja 41:25 Die Boodskap (DB)

Ek het ’n sekere man wat in die ooste woon, laat kom. Hy het die ander konings vanuit die noorde aangeval en hulle in die modder getrap. Hy het gemaak soos die pottebakker wat die klei onder sy voete trap.

Jesaja 41

Jesaja 41:19-29