Die Boodskap

Jesaja 41:15 Die Boodskap (DB)

Ek maak jou soos ’n masjien waarmee ’n mens graan dors, wat nuwe, skerp lemme gekry het. Jy sal selfs berge kan dors en hulle fynmaal. Jy sal heuwels aan flarde kan sny soos graanstoppels.

Jesaja 41

Jesaja 41:14-22