Die Boodskap

Jesaja 40:6 Die Boodskap (DB)

Iemand sê vir my: “Jy moet ’n boodskap gaan bring.”Ek vra: “Wat moet ek gaan sê?”“Gaan sê vir hulle dat alle mense eintlik maar soos gras is wat weer doodgaan. Hulle is soos die blomme in die veld. Binne ’n dag is hulle klaar geblom.

Jesaja 40

Jesaja 40:1-13