Die Boodskap

Jesaja 40:31 Die Boodskap (DB)

Maar hulle wat op die Here vertrou, kry altyd weer krag. Hulle word soos ’n arend wat vlieg. Hulle hardloop en word nooit moeg nie. Hulle loop en raak nooit uitgeput nie.

Jesaja 40

Jesaja 40:21-31