Die Boodskap

Jesaja 40:28 Die Boodskap (DB)

Verstaan julle nie en begryp julle dan nie dat die Here vir ewig en altyd God is nie? Hy het die hele wêreld gemaak. Hy word nooit moeg nie. Hy word nooit uitgeput nie. Niemand kan Hom regtig verstaan nie.

Jesaja 40

Jesaja 40:25-31