Die Boodskap

Jesaja 40:15 Die Boodskap (DB)

Die nasies is vir die Here soos ’n druppel in ’n emmer. Hulle is so min soos ’n stoffie wat jy op ’n skaal probeer weeg. Die lande is vir Hom so lig soos ’n sandkorreltjie.

Jesaja 40

Jesaja 40:7-25