Die Boodskap

Jesaja 4:1 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd sal sewe vroue op een man afstorm en hom smeek: “Trou tog met ons sodat ons kan sê jy is ons man en jy ons van ons verskriklike vernedering kan verlos. Jy hoef nie oor kos en klere bekommerd te wees nie, ons sal self daarvoor sorg.”

Jesaja 4

Jesaja 4:1-6