Die Boodskap

Jesaja 39:6 Die Boodskap (DB)

Daar kom ’n tyd dat al jou besittings en alles wat jou voorgangers bymekaargemaak het, na Babel toe weggedra gaan word. Daar sal net mooi niks hier oorbly nie.

Jesaja 39

Jesaja 39:5-8