Die Boodskap

Jesaja 39:3 Die Boodskap (DB)

Jesaja het toe met Hiskia gaan praat en vir hom gevra: “Wie is die mense en wat het jy alles vir hulle gesê?”“Hulle kom van ’n baie ver plek af,” was Hiskia se antwoord, “van Babel af.”

Jesaja 39

Jesaja 39:1-8