Die Boodskap

Jesaja 38:5 Die Boodskap (DB)

“Gaan terug na Hiskia toe en sê vir hom: Die Here, die God van jou voorvader Dawid, sê: Ek het gehoor wat jy gebid het en Ek sien jou hartseer. Ek sal jou nog vyftien jaar laat lewe.

Jesaja 38

Jesaja 38:1-6