Die Boodskap

Jesaja 38:3 Die Boodskap (DB)

“Ag, Here, dink tog daaraan dat ek my bes probeer het om vir U te leef. Ek was my hele lewe aan U getrou en ek het altyd gedoen wat U wou hê ... ” en toe het sy gemoed te vol geword om verder te bid.

Jesaja 38

Jesaja 38:1-4