Die Boodskap

Jesaja 38:14 Die Boodskap (DB)

My stem het so dun geword dat ek soos ’n swaeltjie geklink het wat piep.Ek het so baie gebid om hulp dat my oë naderhand van moegheid toegeval het.Here, ek is bang, help my, asseblief.

Jesaja 38

Jesaja 38:4-17