Die Boodskap

Jesaja 38:12 Die Boodskap (DB)

Dit het vir my gevoel of my lewe in ’n oogwink van my af weggeruk word,soos wanneer ’n rukwind skielik ’n tent uit die grond uitruk en dit wegwaai,asof my lewe kortgeknip is soos die oortollige wol van ’n weefraam wat afgeknip word nadat die mat klaar geweef is. My lewe was verby!

Jesaja 38

Jesaja 38:2-19