Die Boodskap

Jesaja 37:9 Die Boodskap (DB)

Nie lank daarna nie het nog ’n berig by Sanherib aangekom. Die berig het gesê dat Tirhaka, die koning van Kus, op pad was om hom aan te val. Voor hy daar weg is om teen Tirhaka te gaan veg, het hy weer vir Hiskia ’n boodskap gestuur:

Jesaja 37

Jesaja 37:4-13