Die Boodskap

Jesaja 37:4 Die Boodskap (DB)

Miskien het die Here jou God gehoor hoe die Assiriese amptenaar die lewende God beledig en uittart en sal Hy hom straf vir wat hy gedoen het. Maar in elk geval vra ek jou om te bid vir die klompie van ons wat nog oor is.”

Jesaja 37

Jesaja 37:3-5