Die Boodskap

Jesaja 37:36 Die Boodskap (DB)

Daardie nag is die engel van die Here in die Assiriërs se kamp in en hy het 185 000 van hulle soldate doodgemaak. Toe die oorlewendes die volgende môre wakker word, het die lyke die hele kamp vol gelê.

Jesaja 37

Jesaja 37:31-38