Die Boodskap

Jesaja 37:22 Die Boodskap (DB)

Vir hom het die Here die volgende boodskap: Die stad Sion spot met jou en verag jou, Sanherib. Jerusalem steek vir jou tong uit en kyk jou met minagting agterna terwyl jy wegvlug.

Jesaja 37

Jesaja 37:18-25