Die Boodskap

Jesaja 37:12 Die Boodskap (DB)

Was daar enige van die ander volke se gode wat hulle mense kon red? My voorgangers het hulle almal vernietig. Noem hulle op: Gosan, Haran, Resef en die mense van Eden in Telassar.

Jesaja 37

Jesaja 37:7-17