Die Boodskap

Jesaja 37:1 Die Boodskap (DB)

Nadat Hiskia hulle verslag gehoor het, het hy van ontsteltenis ook sy klere geskeur. Hy het toe vir hom rouklere aangetrek en tempel toe gegaan om te gaan bid en by die Here raad te vra.

Jesaja 37

Jesaja 37:1-6