Die Boodskap

Jesaja 35:6 Die Boodskap (DB)

Die verlamde mense wat weer kan loop, sal rondhuppel en spring soos wildsbokke. Mense wat voorheen stom was, sal sing van blydskap. Die woestyn sal ’n paradys word met volop fonteine en riviere.

Jesaja 35

Jesaja 35:1-10