Die Boodskap

Jesaja 32:7 Die Boodskap (DB)

Die skelmstreke van die skurk sal aan die lig kom. Hy is altyd met iets onderduims aan die gang en maak planne om deur leuens en bedrog die arm mense aan die kortste ent te laat trek.

Jesaja 32

Jesaja 32:1-12