Die Boodskap

Jesaja 32:10 Die Boodskap (DB)

Op die oomblik kan julle wel selfversekerd aangaan asof niks julle ooit kan pla nie, maar oor ’n bietjie meer as ’n jaar sal julle beslis bekommerd raak, want daar sal nie druiwe wees om te oes of vrugte om te pluk nie.

Jesaja 32

Jesaja 32:7-12