Die Boodskap

Jesaja 30:33 Die Boodskap (DB)

Die Here het reeds ’n groot brandstapel vir die koning van Assirië gereedgemaak. Dit is ’n wye, diep vuurmaakplek met groot stapels hout sodat dit goed kan brand. Die Here sal dit met sy asem wat soos ’n vulkaan uitbars, aan die brand steek.

Jesaja 30

Jesaja 30:26-33