Die Boodskap

Jesaja 30:29 Die Boodskap (DB)

Maar julle sal sing soos in die nag voor een van die heilige feeste. Julle sal bly wees soos wanneer ’n fluitspeler die groep pelgrims na Jerusalem, na die berg van die Here toe lei; Hy, die Beskermer van Israel.

Jesaja 30

Jesaja 30:22-33