Die Boodskap

Jesaja 30:16 Die Boodskap (DB)

“Nee wat,” het julle gesê, “Egipte sal ons help. Hulle sal vir ons vinnige perde gee waarmee ons kan wegjaag.” Dit is waar: julle sal moet wegjaag met julle vinnige perde, want julle vyande sal nog vinniger perde hê.

Jesaja 30

Jesaja 30:6-23