Die Boodskap

Jesaja 30:14 Die Boodskap (DB)

Julle sal vernietig word net soos ’n kleipot wat fyn en flenters gebreek word totdat daar nie eers ’n groot genoeg potskerf oorbly waarmee ’n mens ’n paar kooltjies uit die vuur kan skep of selfs ’n bietjie water uit ’n put kan skep nie.”

Jesaja 30

Jesaja 30:10-17