Die Boodskap

Jesaja 29:6 Die Boodskap (DB)

want die Here die Almagtige sal skielik tot jou redding kom met ’n donderstorm en ’n aardbewing wat met ’n geweldige gedreun gepaardgaan. Daar sal storms en orkane wees, en ’n vuur wat alles voor die voet vernietig.

Jesaja 29

Jesaja 29:2-12