Die Boodskap

Jesaja 29:19 Die Boodskap (DB)

Mense wat nog altyd afhanklik was van die Here sal nuwe vreugde saam met Hom beleef, en die arm mense sal bly wees oor wat die heilige God van Israel vir hulle gedoen het.

Jesaja 29

Jesaja 29:16-24