Die Boodskap

Jesaja 29:14 Die Boodskap (DB)

Daarom gaan Ek hierdie volk skok deur een na die ander ongehoorde ding te doen. Hulle geleerdes sal gekke van hulleself maak en van al hulle kennis sal net mooi niks oorbly nie.

Jesaja 29

Jesaja 29:5-20