Die Boodskap

Jesaja 28:5 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag sal die Here die Almagtige die Een wees oor wie sy volk sal roem. Soos mense met verwondering na ’n pragtige kroon kyk wat ’n koning dra, so sal die mense wat van sy volk oorgebly het, na die Here kyk.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-13