Die Boodskap

Jesaja 28:27 Die Boodskap (DB)

Hy sal tog nooit ’n swaar dorsmasjien gebruik om die fyn saadjies van die kruie in die hande te probeer kry nie. Hy gebruik ’n ligte stok om die saadjies mee uit te tik.

Jesaja 28

Jesaja 28:19-29