Die Boodskap

Jesaja 28:15 Die Boodskap (DB)

Julle loop en spog dat julle onsterflik is, dat julle ’n ooreenkoms met die dood het. Julle dink die vloedgolf van die aanvallers wat op julle afkom, kan niks aan julle doen nie omdat julle agter ’n muur van leuens en bedrog skuil, asof julle die dood kan uitoorlê.

Jesaja 28

Jesaja 28:9-22