Die Boodskap

Jesaja 27:11 Die Boodskap (DB)

Die takke verdroog aan die bome en die vroue breek dit af vir vuurmaakhout. Israel verstaan niks; daarom het hulle nie teruggekeer na die Here toe nie. Dit is waarom God, wat hulle gemaak het, hulle nie meer jammer kry of Hom oor hulle ontferm nie.

Jesaja 27

Jesaja 27:5-12