Die Boodskap

Jesaja 25:9 Die Boodskap (DB)

Wanneer dit gebeur, sal almal sê: Kyk, so tree ons God op! Ons het op Hom vertrou en Hy het ons verlos. Dit is die Here op wie ons vertrou het. Kom ons jubel en juig omdat Hy ons gered het.

Jesaja 25

Jesaja 25:2-12