Die Boodskap

Jesaja 25:4 Die Boodskap (DB)

U beskerm die armes, die hulpeloses kom soek by U wegkruipplek. U het vir hulle skuiling gebied teen die mag van die storm en skaduwee gegee teen die hitte van die son. Die aanval van die wrede vyand is soos ’n ysige winterstorm wat genadeloos op alles neerkom,

Jesaja 25

Jesaja 25:2-12